Compass trips

Experience the outdoor and explore the unknown.

Kamp naweek 29 – 31 Oktober 2021

Drie Berge net buite Brits Noordwes.

So kamp Compass eienaars saam vir ‘n naweek. Daar was 40 groot mense en 6 kinders.

Vrydag aand het ons ‘n lekker kuier en ken mekaar aand gehad, elke gesin het ‘n bordjie eetgoed gebring vir almal om te geniet waarna ons sou braai, maar toe kry ons heerlike reen en niemand het gekla nie, want die ander eetgoed was so baie dat daar nie plek sou wees vir braaivleis nie.

Saterdag oggend het almal “brunch” gemaak en idees uitgeruil wat dit vir hulle gemaklik maak om te kamp. Elke trailer is “custom build” binne en almal het sy geleentheid gehad om sy trailer se uitleg binne en die kombuis gedeelte  tewys vir die wat wou kyk en sommer vertel hoekom hulle, hulle uitleg so verkies.

Party het gaan swem en ander gaan visvang en ander net gekuier.

Saterdag aand het elke persoon 2 keer ‘n beurt gekry om ‘n nommer te trek en ‘n prys  te kry en so ook die kinders wat deur ons geborge geskenk was.  Daar was pryse soos: kamp naweke deur Afsaal karvaan en boskamp, Kylue boskamp Dinokeng, Erasmus boskamp, Doornrivier 4×4, Koedoes rus bush camp, geskenk van Wimpy Rustenburg, Laudrie engineering geskenk, SPAR Lydenburg geskenk, SANLAM geskenk, Pick ‘n Pay Lichtenburg, Cape union mart, Magalies canvas, Burning bush vir braaihout en blits, Compass off road trailers en persoonlike hoedanigheid – Danny Vermeulen, Paul Zaayman en Hannes Grobler. Daarna het elkeen sy eie vleis gebring, party vroue het ‘n slaai en ander ‘n nagereg en ons het heerlik gebraai en gekuier tot laat. Sondag het almal weer “gebrunch”.

Dit was so lekker dat ‘n hele klom van ons sommer nog ‘n aand ekstra gebly het en net lekker gekuier het.

Our sponsors for this trip

Trip prizes

Camping Weekend

Afsaal karavaan en Boskamp.

Camping Weekend

Erasmus bush camp situated in the Dinokeng game reserve.
– Pieter Erasmus

Camping Weekend

Doornrivier 4×4 vir 2 gesinne op die kampterrein
– Andre Van der Merwe

Camping Weekend

2 Nights for 4 adults at Kyleu Bush Camp.
– Sherry Symmons

Camping Weekend

A weekend for 4 people at Koedoesrus Bushcamp & Accommodation.
– H C Van der Westhuizen

Camping Weekend

Naweek kamp by Drie Berge Karavaanpark.

Camping Weekend

Braai wood and blits for the weekend and individual give-aways.
– Ernie Pieterse

Camping Weekend

Various camp gear & vouchers.

Details for our next trip will be posted soon…

Have a question?